Eksodus 29:44 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die tent wy waar Ek aan julle verskyn en ook die altaar. Ek sal ook vir Aäron en sy seuns wy sodat hulle my priesters kan wees.

Eksodus 29

Eksodus 29:35-46