Bring vir Aäron en sy seuns na die ingang van die tent waar Ek aan julle verskyn en was hulle dan met water.