Eksodus 28:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet ’n oorkleed maak wat die priester saam met die skouer-kleed moet dra. Julle moet dit van een stuk blou wol-materiaal maak.

Eksodus 28

Eksodus 28:30-34