Eksodus 25:38-40 Bybel vir Almal (ABA)

38. Julle moet die lampe van skoon goud maak, en ook die dekseltjies wat die lampe doodmaak.

39. Julle moet ’n talent skoon goud neem om dit alles te maak.

40. Julle moet dit maak presies soos Ek vir jou op die berg gewys het.”

Eksodus 25