Eksodus 23:32-33 Bybel vir Almal (ABA)

32. Julle mag nie ’n ooreenkoms maak met hulle en hulle gode nie.

33. Hulle mag nie saam met julle in julle land woon nie, want dan sal hulle vir julle leer om sonde te doen teen My en om hulle gode te dien. So sal hulle vir julle verkeerde dinge laat doen.”

Eksodus 23