Eksodus 18:5 Bybel vir Almal (ABA)

Jetro, Moses se skoonpa, het nou Moses se twee seuns en sy vrou na hom toe gebring. Moses het daar in die woestyn by die berg van God sy tente opgeslaan.

Eksodus 18

Eksodus 18:3-15