Eksodus 17:9 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir Josua gesê: “Kies vir ons manne en gaan maak môre oorlog teen die Amalekiete. Ek sal bo-op die heuwel gaan staan, en Ek sal die kierie van God in my hand hou.”

Eksodus 17

Eksodus 17:3-16