Eksodus 15:11 Bybel vir Almal (ABA)

Here, wie is soos U?Nie een van die gode nie.Wie kan doen wat U kan doen?Wie is so heilig soos U?Niemand nie.Almal eer U en singvan die wonderlike dingewat U doen.

Eksodus 15

Eksodus 15:7-19