Deuteronomium 29:2 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het al die Israeliete geroep en vir hulle gesê: “Julle het alles gesien wat die Here in die land Egipte gedoen het aan die farao en sy amptenare en sy hele land.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:1-9