Deuteronomium 26:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het nie van daardie kos geëet toe ek gerou het nie, ek het niks daarvan weggeneem toe ek onrein was nie, en ek het nie daarvan gegee vir iemand wat sterf nie. Ek het geluister na my God die Here, ek het alles gedoen wat Hy gesê het.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:13-17