Deuteronomium 2:36-37 Bybel vir Almal (ABA)

36. Daar was nie ’n stad wat te sterk was vir ons nie. Ons God die Here het alles vir ons gegee, van die stad Aroër op die kant van die Arnon-vallei en die stad in die vallei, tot by die land Gilead.

37. Maar julle het nie naby die Ammoniete se land gekom nie, dit is die hele kant van die Jabbok-vallei en die stede in die berge, alles wat die Here gesê het.”

Deuteronomium 2