As ’n persoon iemand anders doodgemaak het, maar hy wou dit nie doen nie, iemand wat nie voorheen sy vyand was nie, dan mag hy na een van die asielstede vlug sodat hy kan aanhou lewe.