Deuteronomium 15:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar dan moet julle baie gehoorsaam wees en luister na wat julle God die Here sê. Julle moet doen wat al hierdie wette sê wat ek vandag vir julle gee.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:1-10