Deuteronomium 15:19 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet elke eerste bul-kalf en ram-lam wat jy kry, aan julle God die Here wy. Jy mag nie ’n eerste bul-kalf laat werk nie en jy mag nie ’n eerste ram-lam se wol afskeer nie.

Deuteronomium 15

Deuteronomium 15:11-23