Deuteronomium 12:30 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle versigtig wees dat julle nie soos ’n voël in ’n vangstrik val nie, want dit sal met julle gebeur as julle ook daardie mense se gode wil aanbid en julle vra: ‘Hoe het daardie mense hulle gode gedien? Ons wil ook so doen.’

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:27-31