Daniël 6:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Darius was koning in die land van die Mediërs. Hy het koning geword toe hy 62 jaar oud was.

2. Hy het 120 goewerneurs gekies om te regeer oor al die lande wat aan hom behoort.

3. Koning Darius het ook drie hoof-amptenare gekies. Hulle moes kyk dat die goewerneurs hulle werk goed doen soos die koning wil hê. Een van die hoof-amptenare was Daniël.

Daniël 6