Daniël 5:24-26 Bybel vir Almal (ABA)

24. Dit is hierdie God wat die hand gestuur het om te skryf.

25. “Dit is die woorde wat op die muur geskryf is: ‘Mene, mene, tekel ufarsin.’

26. Mene beteken: God het gekyk of jy ’n goeie koning is, en Hy het besluit jy sal nie meer koning wees nie.

Daniël 5