Daniël 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Nebukadnesar het gedroom. Dit was in die tweede jaar nadat hy koning geword het. Hy het bekommerd geword. Hy kon nie weer slaap nie.

Daniël 2

Daniël 2:1-6