Daniël 11:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning sal baie vriendelik wees met die mense wat verkeerd doen teen die verbond, maar die mense wat vir God ken, sal aanhou om nie verkeerde dinge te doen nie.

Daniël 11

Daniël 11:25-39