Daniël 11:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ná hom sal ’n ander koning kom. Daardie koning sal iemand stuur om belasting by die ryk mense te vat. Iemand sal die koning doodmaak, maar nie in ’n oorlog nie.”

Daniël 11

Daniël 11:12-21