Christus Jesus kom weer. Hy sal vir almal wys dat Hy Koning is en Hy sal die mense oordeel, die mense wat nog lewe en die mense wat klaar gesterf het. Daarom sê ek vir jou, en God en Christus Jesus hoor wat ek vir jou sê: