2 Samuel 7:27 Bybel vir Almal (ABA)

Want U, Here wat oor alles regeer, God van Israel, dit is U wat dit vir u dienaar gesê het. U het gesê U sal vir my ’n koningshuis bou. Dit is hoekom u dienaar hierdie gebed tot U kon bid.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:22-29