2 Samuel 7:19 Bybel vir Almal (ABA)

En, Here, my Here, U het nog meer gedoen. U het ook nog gepraat oor u dienaar se koningshuis wat nog baie lank sal regeer. Dit, Here, my Here, is wat U gesê het moet gebeur met my, ’n mens.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:18-29