2 Samuel 4:5 Bybel vir Almal (ABA)

Rekab en Baäna, die seuns van Rimmon van die stad Beërot, het op die warmste tyd van die dag in die huis van Is-Boset ingekom toe hy die middag geslaap het.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-8