2 Samuel 24:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Dawid die engel sien wat die mense laat sterf, het hy vir die Here gesê: “Dit is ék wat sonde gedoen het, dit is ék wat verkeerd gedoen het. Wat het hierdie mense verkeerd gedoen? Niks. U moet mý en my familie straf.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:14-25