2 Samuel 22:17-20 Bybel vir Almal (ABA)

17. “Die Here steek sy handuit die hemelen Hy gryp my,Hy tel my op uit die baie water.

18. Hy red my van mysterk vyande,van die mense wat my haat,want hulle is te sterk vir my.

19. Hulle val my aanwanneer ek swaarkry,maar die Here hou my regop.

20. “Hy bring my na ’n plekwaar ek vry is,Hy red my,want Hy is lief vir my.

2 Samuel 22