2 Samuel 19:14 Bybel vir Almal (ABA)

So het Dawid gepraat totdat al die manne van Juda besluit het dat hy weer hulle koning moet wees. En hulle het vir die koning laat weet: “Jy moet terugkom, jy en al jou manne.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:7-17