2 Kronieke 10:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Rehabeam wou nie luister na wat hulle vir hom gesê het nie. Hy het toe vir die jongmanne gaan vra wat saam met hom grootgeword het en wat sy amptenare was.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:5-14