2 Korintiërs 2:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ja, ek het vas besluit dat ek nie weer na julle toe sal kom as dit julle sleg sal laat voel nie.

2. Want as ek julle sleg laat voel, wie sal dan vir mý bly maak? Dit is net julle wat vir my bly kan maak, maar nou laat ek julle sleg voel.

2 Korintiërs 2