2 Korintiërs 11:27 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het hard gewerk en swaargekry, ek kon baie maal nie slaap nie, ek was honger en dors, ek het baie maal nie kos gehad nie, ek het koud gekry en ek het nie genoeg klere gehad nie.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:20-28