2 Konings 24:10 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Jojagin koning was, het die soldate van koning Nebukadnesar van Babel na Jerusalem gekom en hulle het die stad van al die kante aangeval.

2 Konings 24

2 Konings 24:8-15