2 Konings 23:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook die beeld van Asjera uit die tempel laat bring en hy het die beeld buite Jerusalem in die Kedron-vallei laat verbrand. Daarna het hy dit fyngestamp en hy het die as weggegooi op die grafte van die gewone mense.

2 Konings 23

2 Konings 23:1-15