2 Konings 21:24-26 Bybel vir Almal (ABA)

24. Die mense van die land het die amptenare doodgemaak wat vir Amon vermoor het, en toe het die mense van die land vir Josia seun van Amon koning gemaak ná hom.

25. Al die ander dinge wat Amon gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Juda.

26. Sy mense het hom begrawe in sy graf in die tuin van Ussa. Sy seun Josia het koning geword ná hom.

2 Konings 21