2 Konings 19:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier het teruggegaan. Hy het gehoor dat die koning van Assirië weggegaan het van die stad Lakis en dat hy teen die stad Libna oorlog maak. Die hoof-offisier het die koning by Libna gekry.

2 Konings 19

2 Konings 19:1-14