2 Konings 18:34 Bybel vir Almal (ABA)

Nee. Waar is die gode van die stede Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarwajim, Hena en Awwa? Daardie gode kon nie vir hulle help nie. En wie kon die mense van Samaria beskerm teen my? Niemand.

2 Konings 18

2 Konings 18:26-37