1 Samuel 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

Kis se donkies het weggeraak, en hy het vir sy seun Saul gesê: “Jy moet asseblief een van die slawe saam met jou neem en julle moet die donkies gaan soek.”

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-4