1 Samuel 5:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het toe al die leiers van die Filistyne laat bymekaarkom en vir hulle gevra: “Wat moet ons doen met die kis van die God van Israel?”Die leiers het gesê: “Julle moet die kis van die God van Israel na die stad Gat neem.”Hulle het die kis van die God van Israel na Gat geneem,

1 Samuel 5

1 Samuel 5:6-12