1 Samuel 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here roep toe weer: “Samuel!”Samuel het opgestaan en hy het na Eli toe gegaan en gesê: “Hier is ek, want jy het my geroep.”Maar Eli het gesê: “My seun, ek het jou nie geroep nie. Gaan slaap weer.”

1 Samuel 3

1 Samuel 3:4-9