1 Samuel 27:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het toe gereedgemaak en hy en 600 manne het gegaan na koning Akis van die stad Gat. Akis was die seun van Maok.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:1-9