1 Samuel 24:4 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het by skaapkrale gekom en daar was ’n grot. Hy het in die grot ingegaan om hom te ontlas. Dawid en sy manne het agter in die grot gesit.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:1-12