1 Samuel 17:57-58 Bybel vir Almal (ABA)

57. Nadat Dawid die Filistyn oorwin het, het hy teruggekom en Abner het hom na die koning toe gebring. Dawid het die Filistyn se kop in sy hand vasgehou.

58. Saul het vir hom gevra: “Jongman, wie is jou pa?”En Dawid het gesê: “My pa is Isai van Betlehem.”

1 Samuel 17