1 Samuel 17:43 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyn het vir Dawid gesê: “Dink jy ek is ’n hond? Hoekom kom jy met ’n kierie na my toe? Ek vervloek jou, my gode sal jou laat sterf.”

1 Samuel 17

1 Samuel 17:39-50