1 Samuel 14:50 Bybel vir Almal (ABA)

Saul se vrou was Aginoam dogter van Agimaäs. Die hoof van Saul se leër was Abner. Abner se pa was Ner. Ner was Saul se oom.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:47-52