1 Samuel 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het onder ’n granaatboom gesit wat in Migron was, naby die stad Gibea. Daar was omtrent 600 manne by hom. Hulle het ook nie geweet dat Jonatan gegaan het nie.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-4