1 Petrus 1:24-25 Bybel vir Almal (ABA)

24. Want in die Ou Testament is geskryf: Al die mense is soos gras.Hulle is miskien mooi en goed,maar hulle issoos die veldblomme.Gras word droog,en blomme val af,

25. maar wat die Here sê,sal nooit verander nie.En dit is die goeie boodskap wat die boodskappers vir julle gebring het.

1 Petrus 1