Die mans in hierdie families het baie vroue en kinders gehad. Daarom kon 36 000 manne van die nageslag van Ussi soldate word.