1 Kronieke 7:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie familie was almal seuns van Jediael en hulle was familiehoofde en hulle was belangrike manne. Hulle was 17 200 manne, en hulle kon oorlog maak.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:7-19