1 Kronieke 6:58-60 Bybel vir Almal (ABA)

58. Giles, Debir,

59. Asan en Bet-Semes. Hulle het ook die weiveld gekry wat rondom die stede was.

60. Die Benjamin-stam het vir die Leviete die stede Geba, Alemet en Anatot gegee. Hierdie Leviete-families het almal saam 13 stede gekry.

1 Kronieke 6