1 Kronieke 22:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ook baie sederhout, dit was te veel om te tel, want die mense van die stede Sidon en Tirus het baie sederhout vir Dawid gebring.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-5