1 Kronieke 2:35-37 Bybel vir Almal (ABA)

35. Sesan het een van sy dogters met sy slaaf Jarga laat trou, en hulle het ’n seun gehad, sy naam was Attai.

36. Attai was die pa van Natan, Natan was die pa van Sabad,

37. Sabad was die pa van Eflal, Eflal was die pa van Obed,

1 Kronieke 2